http://www.integrated-marketing.co.za/http://web9.co.za/

BOTTERKLOOF SELFSORG GASTEHUIS CLARENS

Botterkloof Selfsorg Gastehuis - Clarens - Oos VrystaatBotterkloof Selfsorg Gastehuis - Clarens - Oos VrystaatBotterkloof Selfsorg Gastehuis - Clarens - Oos VrystaatBotterkloof Selfsorg Gastehuis - Clarens - Oos VrystaatBotterkloof Selfsorg Gastehuis - Clarens - Oos VrystaatBotterkloof Selfsorg Gastehuis - Clarens - Oos VrystaatBotterkloof Selfsorg Gastehuis - Clarens - Oos VrystaatBotterkloof Selfsorg Gastehuis - Clarens - Oos VrystaatBotterkloof Selfsorg Gastehuis - Clarens - Oos VrystaatBotterkloof Selfsorg Gastehuis - Clarens - Oos VrystaatBotterkloof Selfsorg Gastehuis - Clarens - Oos Vrystaat

CONTACT DETAILS
Phone: 0837468317
Address: Farm Miemiesrust, Off The R712, Clarens, 9707, Free State
E-mail: paulfarrell@isat.co.za
Facilities
Self Catering Accommodation Self Catering Accommodation Electric Blanket Electric Blanket Heater Heater
Satellite TV Satellite TV Braai facility Braai facility Safe Parking Safe Parking
Activities
Mountain biking Mountain biking Fishing Fishing Hiking Hiking

Botterkloof Selfsorg Gastehuis, Clarens, Oos-Vrystaat

Botterkloof Selfsorg Gastehuis is sowat 11 km vanaf Clarens geleë. Hier kan jy net kom uitspan en die natuur geniet. 

Die hoofhuis word as geheel uitverhuur (minimum van 4 gaste moet bespreek) en bied verblyf vir 10 mense. 

‘n Buite ronddawel bied verdere slaapplek vir 2 mense. (Ronddawel is toegerus met ‘n stort, toilet en wasbak en koffiegeriewe)

Die kamers in die hoofhuis bied die volgende:

  • Hoofslaapkamer: Koningingrootte bed
  • Tweede kamer: 2 x driekwartbeddend
  • Derde kamer: 2 x enkelbeddens
  • Vierde kamer: 1 x koningingrootte bed en 2 x enkelbeddens (ideaal vir ouers met kleiner kinders)

Die vier kamers deel 2 volledige badkamers met ‘n bad en ‘n stort in albei badkamers. Al die kamers het elektriese komberse en verwarmers.

Die kombuis is volledig toegerus met gasplate, ‘n elektriese oond, yskas, vrieskas, wasmasjien en skottelgoedwasser.

Die oopplan leefarea bied ‘n heerlike kuierplek vir gaste en het ‘n TV met volledige DSTV en ‘n kaggel.

Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar.

Braaigeriewe is beskikbaar.

Dubbele motorhuis bied veilige parkering.

Doendinge sluit fietsry en voetslaan asook visvang in die area in. Ongelukkig word geen veldfietse toegelaat nie!

Kom haal vir ‘n slag weer asem en geniet die stilte op die plaas.

Botterkloof Selfsorg Gastehuis - Clarens - Oos VrystaatBotterkloof Selfsorg Gastehuis - Clarens - Oos VrystaatBotterkloof Selfsorg Gastehuis - Clarens - Oos VrystaatBotterkloof Selfsorg Gastehuis - Clarens - Oos VrystaatBotterkloof Selfsorg Gastehuis - Clarens - Oos VrystaatBotterkloof Selfsorg Gastehuis - Clarens - Oos VrystaatBotterkloof Selfsorg Gastehuis - Clarens - Oos VrystaatBotterkloof Selfsorg Gastehuis - Clarens - Oos VrystaatBotterkloof Selfsorg Gastehuis - Clarens - Oos VrystaatBotterkloof Selfsorg Gastehuis - Clarens - Oos Vrystaat
BOTTERKLOOF SELFSORG GASTEHUIS CLARENS
CONTACT DETAILS
Phone: 0837468317
Address: Farm Miemiesrust, Off The R712, Clarens, 9707, Free State
E-mail: paulfarrell@isat.co.za
Facilities
Self Catering Accommodation Self Catering Accommodation Electric Blanket Electric Blanket Heater Heater
Satellite TV Satellite TV Braai facility Braai facility Safe Parking Safe Parking
Activities
Mountain biking Mountain biking Fishing Fishing Hiking Hiking
Where to stay
What To Do
Where To Eat
What's Happening
Maluti Double90
Start: 13 April, 2019
End: 13 April, 2019
Location:   President Square, Clarens
Photo Galleries